Articles on: DreamTax

Archive / Unarchive 'n klient op DreamTax

Archive 'n kliënt



Klik op die oorloop-menu.



Klik op "Client Data".



Klik op IRP6.



Klik op "Client List".



Klik op die Archive-knoppie vir die belastingbetaler wat jy wil archive.



Klik op "CONFIRM".



Nuttige Wenk: Jy kan kliënte in grootmaat archive in die Calculation Fase deur kliënte in grootmaat te kies (deur die sirkels te merk) en dan op die Actions-menu te klik - Archive Client(s).

Unarchive 'n kliënt



Klik op die oorloop-menu. Hier kan jy die aanvanklike instellings en voorkeure besigtig en wysig.



Klik op "Client Data".



Klik op IRP6.



Klik op die "Archive" tab.



Klik op "Unarchive" vir die klient wat jy will Unarchive.



Klik op "Confirm".

Updated on: 27/08/2024

Was this article helpful?

Share your feedback

Cancel

Thank you!