Audit beplanning per maand
Kies PlanSmart

Kies "Planning"

Klik op "Audit Planning Per Month"

Filter die verslag soos benodig

Klik op "Show Report"

Hierdie verslag sal al jou kliënte wys wat vir die Audit diens gemerk is, hul beplanningsmaand, sowel as die gebruiker wat aan daardie kliënt toegewys is.

As geen beplanningsmaand toegeken is nie, klik op "Update".

Kies die Beplanningsmaand

Klik op "Save Details'

’n Groen regmerkie sal nou verskyn, saam met die toepaslike gebruiker, sodra die beplanningsmaand gestoor is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!