Belastingvrystellings
Gaan na PlanSmart
Kies SARS
Kies "Tax Clearances"
Klik op "Tax Clearances Not Loaded"
Filter die verslag soos nodig
Klik op "Show Report"
Klik op "Files" om op te laai
Klik op "Upload to current file categories"
Kies die Kategorië
Kies die file om op te laai
Kies aan wie om die e-pos te stuur of voeg 'n ander ontvanger by.
Klik op "Upload Files"
Klik op die groen boks met 'n tick
Jy kan nou notas byvoeg en as voltooi merk. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel. Kies "Save" wanneer jy klaar is.
Die verslag sal jou wys watter "Tax Clearances" gedoen is of nie, of die files opgelaai is en of daar notas is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!