Bestuur B-BBEE
- Kies PlanSmart

- Kies "Other"

- Kies B-BBEE

- Klik op B-BBEE Reminder Setting

- Klik op "Show Report"

- Kies die toepaslike hernuwingsmaand

- Klik op "Update Details"

- Klik op "B-BBEE Renewal Month"

- Kies die indieningsmaand

- Klik op "Show Report"

- Hierdie verslag sal al die kliënte wys wat vir die B-BBEE-sertifisering diens gemerk is, saam met hul registrasienommer.

- Klik op "B-BBEE Certificates Not Loaded"

- Filter die verslag soos benodig

- Klik op "Show Report"

- Klik op "Files"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die kategorie

- Kies die file

- Kies wie om die e-pos te stuur of voeg 'n ander ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

- Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om aan te dui dat 'n file vir hierdie kliënt gelaai is.

- Klik op die groen regmerkie, en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi merk. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.

- Klik op "Save"

- Die verslag sal jou wys watter B-BBEE-sertifikate gedoen is of nie gedoen is nie, of die files gelaai is, en of daar notas is.

- Die verslag sal ook die totale B-BBEE-kliënte wys en die % van elke jaar wat voltooi is.
Updated on: 31/10/2024
Thank you!