CIPC AR Grid
- Kies SecSmart

- Kies CIPC

- Klik op "CIPC AR Grid"

- Hierdie verslag sal die kliënte wys wat vir die CIPC Annual Returns diens gemerk is, en hul relevante jaarlikse indieningsmaand.

- Klik op "Update" indien ’n kliënt nie 'n jaarlikse indieningsmaand het nie.

- Kies die indieningsmaand

- Klik op "Save Details"

- Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om te wys dat die indieningsmaand toegewys is.

- Klik op "Files"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die kategorie

- Kies die file

- Kies wie om die e-pos aan te stuur of voeg 'n ander ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

- Die opgelaaide files sal op die CIPC AR Month verslag weerspieël.

- Die opgelaaide files sal ook op die CIPC AR Submitted Verslag weerspieël.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!