CIPC AR Ingedien
- Kies SecSmart

- Kies CIPC

- Klik op "CIPC AR Submitted"

- Filter die verslag soos benodig

- Klik op "Show Report"

- Klik op "Files"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die kategorie

- Kies die file

- Kies aan wie om die e-pos te stuur of voeg nog 'n ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

- Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê wat aandui dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.

- Klik op die groen regmerkie, en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi merk. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.

- Klik op "Save"

- Die verslag sal wys watter Annual Returns gedoen is, of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is, en of daar notas is.

- Die verslag sal ook die totale Annual Return kliënte wys, en die % van elke jaar wat voltooi is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!