CIPC AR Maand
- Kies SecSmart

- Kies CIPC

- Klik op "CIPC AR Month"

- Filter die verslag soos benodig

- Kies die Indieningsmaand

- Klik op "Show Report"

- Klik op "Files"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die Kategorie

- Kies die file

- Kies aan wie om die e-pos te stuur of voeg nog 'n ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

- Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om te wys dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.

- Klik op die groen regmerkie en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi merk. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.

- Klik op "save"

- Die verslag sal vir jou wys watter jaarlikse indienings gedoen is, of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is en of daar notas is.

- As jy die CIPC brief na die kliënt wil e-pos, kan jy die CIPC Letter blokkie merk.

- Klik op "Email CIPC Letter"

- Daarna sal jy hierdie boodskap sien as die e-pos suksesvol gestuur is.

- Om jou CIPC brief te wysig, kan jy daarvoor soek in die soekbalk.

- Klik op die CIPC Letter ikoon

- Hier kan jy die brief wysig soos vereis.

- Klik op "Save Document"

Updated on: 31/10/2024
Thank you!