Custom Services
Slegs vennote en toesighouers kan die opstelling van die Custom dienste doen.
- Gaan na PlanSmart

- Gaan na Custom

- Gaan na Setup

- Klik op "Create Services"

- Gee jou "Custom Service" 'n Naam

- Kies tussen 'n maandelikse of jaarlikse diens

- Klik op "Save"

- Klik op "Allocate Services"

- Kies die "Custom Service" wat jy geskep het

- Klik op "Show Clients"

- Merk die kliënte vir wie jy die diens wil verskaf

- Kies die relevante gebruiker wat jy aan die kliënt wil toewys

- Kies die maand of dag van die maand (dit sal verander as die diens jaarliks of maandeliks is)

- Klik op "Save Changes"

- Klik op "Monthly Services"

- Kies watter "Custom Service Report" jy wil sien

- Filter die verslag soos benodig

- Klik op "Show Report"

- Die verslag funksioneer soos alle ander PlanSmart-verslae, jy kan dokumente oplaai, notas byvoeg, ens.

Updated on: 26/09/2024
Thank you!