Die Bestuur van Projekfases
- Klik op "TimeSmart"

- Klik op "Projects"

- Klik op "Project Phases"

- Klik op die potlood om 'n Projekfase te wysig

- Jy kan ook 'n nuwe Projekfase byvoeg

- Klik op "Save"

- Jy kan op die rooi X klik as jy 'n Projekfase wil verwyder

Updated on: 29/11/2023
Thank you!