Dokumente by die Kliënt Portal voeg
- Klik op "DocShareSmart"

- Klik op "Files Upload"

- Klik op "Standard Categories"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die Kategorie

- Kies die Lêer

- Merk Opt in/out aan

- Klik op "View and edit text for this upload"

- Pas die brief na jou smaak aan

- Klik op "Save Document"

- Klik op "Upload Files"

- Merk om te sê dat dit opgelaai is

Updated on: 31/10/2024
Thank you!