EMP 201 Ses Maande Verslag
- Gaan na PlanSmart

- Kies SARS

- Kies EMP

- Klik op "EMP201 Six Months"

- Klik op "Files" om die EMP201 op te laai

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die Kategorië.

- Kies die file om op te laai.

- Kies aan wie om die e-pos te stuur of voeg 'n ander ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

- Die kliënt sal nou 'n groen boks met 'n tick hê om te wys dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!