Event Scheduler
- Kies ClientSmart

- Klik op "Event Scheduler"

- Klik op "Add"

- Gee 'n naam vir die event

- Gee 'n datum vir die event

- Kies die begin tyd van die event

- Kies die event volgorde

- Kies die event kategorie

- Jy kan ook jou eie event kategorie byvoeg

- Kies die kennisgewing tyd

- Klik op "Next"

- Kies watter gebruiker jy hierdie event voor wil e-pos.

- Kies die kliënt

- Allokeer hierdie event aan 'n spesifieke gebruiker toe

- Klik op "Next"

- Wysig die boodskap wat jy wil stuur.

- Klik op "Save Schedule"

Updated on: 31/10/2024
Thank you!