Goedkeur Uitbetalings
- Klik op "TimeSmart"

- Klik op "Disbursements"

- Klik op "Approval of Disbursements"

- Jy kan die verslag filtreer volgens "Date; Client; Task and User"

- Klik op "Run Report"

- Jy sal jou lys van Uitbetalings hieronder sien

- Klik op die Potlood om die Uitbetaling by te werk

- Klik op "Approve Amount"

- Klik op "Disbursements Report"

- Klik op "Run Report"

Updated on: 29/11/2023
Thank you!