Articles on: TimeSmart

Hoe om 'n Faktuur te Skep

  1. Klik op “TimeSmart”


  1. Klik op “Invoicing”


  1. Klik op “Create Invoice”



  1. Kies ’n kliënt

  1. Stel ’n Faktuurdatum

  1. Stel ’n Vervaldatum

  1. Voeg ’n Afslag by indien van toepassing

  1. Kies ’n Taak

  1. Stel ’n Eenheid, bv. hrs

  1. Stel ’n Hoeveelheid

  1. Stel ’n Prys

  1. Stel ’n Afslag indien van toepassing

  1. Kies ’n BTW-tipe

  1. Klik op die plusteken om ’n addisionele lynitem by te voeg

  1. Lynitems kan saam gegroepeer word en as ’n enkele item by die faktuur gevoeg word deur die blokkie “Use This One Liner” te merk onder die afdeling “Invoice detail combined to single line”

  1. Indien “Use This One Liner” gemerk is, kies ’n Taak vir die gegroepeerde items

  1. Klik op “Save Changes”

Sodra die faktuur geskep is sal dit gestuur word na jou invoice lys toe
  1. Om ’n Faktuur te besigtig, klik op “TimeSmart”

  1. Klik op “Invoicing”

  1. Klik op “Invoice List”

  1. Klik op “Invoice List Create”

  1. Om ’n faktuur te wysig, klik op die potlood-ikoon in die onderste regterhoek

  1. Om die faktuur te kies, merk die blokkie langs “Add this invoice to Select All:” in die onderste regterhoek

  1. Die volgende aksies is beskikbaar:

“Create Only”: Skep die faktuur in Sage of Xero sonder om dit aan kliënte te stuur

“Send All Selected Invoices”: Skep die faktuur in Sage of Xero en stuur dit aan kliënte

“Remove All Selected”: Skuif die faktuur na die “Invoice History List”

“Pre-send list”: Besigtig geselekteerde fakture

“Select All”: Selekteer alle fakture

“Export to CSV”: Voer uit na ’n CSV-lêer






















Updated on: 03/03/2026

Was this article helpful?

Share your feedback

Cancel

Thank you!