Hoe om 'n gebruiker vir KickStart te aktiveer
- Gaan na die soekbalk regs bo in SmartPractice en soek vir "User View & Update"

- Klik op die "Users View & Update"-ikoon

- Klik op die potlood-ikoon om die gebruikersregte te edit

- Merk die KickStart gebruiker blokkie

- Klik op "Update Details"

Updated on: 21/07/2025
Thank you!