Hoe om 'n Herhalende Faktuur te Skep
- Klik op “TimeSmart”

- Klik op “Invoicing”

- Klik op”Recurring Invoices”

- Klik op “Add Recurring Invoice”

- Kies ’n kliënt. (Indien die kliënt se naam vaal vertoon, bestaan daar reeds ’n herhalende faktuur wat gewysig kan word.)

- Kies ’n maandelikse Faktuurdatum

- Kies ’n Vervaldatum

- Voeg ’n Afslag by indien van toepassing

- Voeg ’n Kliëntverwysing by

- Kies ’n Taak

- Kies ’n Eenheid

- Stel ’n Hoeveelheid

- Stel ’n Prys

- Stel ’n Afslag indien van toepassing

- Kies ’n BTW-tipe

- Klik op die plusteken om ’n addisionele lynitem by te voeg

- Lynitems kan saam gegroepeer word en as ’n enkele item by die faktuur gevoeg word deur die blokkie “Use This One Liner” te merk onder die afdeling “INVOICE DETAIL COMBINED TO A SINGLE LINE”

- Indien “Use This One Liner” gemerk is, kies ’n Taak vir die gegroepeerde items

- Klik op “Finish”

- Om die faktuur te genereer, klik op “Generate Recurring Invoices”

- Om die faktuur te besigtig, klik op “TimeSmart”

- Klik op “Invoicing”

- Klik op “Invoice List”

- Klik op “Invoice List Recurring”

- Om ’n faktuur te wysig, klik op die potlood-ikoon in die onderste regterhoek

- Om ’n geskiedenis van fakture te besigtig, klik op die “View History of Invoices” ikoon in die onderste regterhoek

- Om die faktuur te kies, merk die blokkie langs “Add this invoice to Select All:” in die onderste regterhoek

- Die volgende aksies is beskikbaar:
“Create Only”: Skep die faktuur in Sage of Xero sonder om dit aan kliënte te stuur
“Send All Selected Invoices”: Skep die faktuur in Sage of Xero en stuur dit aan kliënte
“Remove All Selected”: Skuif die faktuur na die “Invoice History List”
“Pre-send list”: Besigtig geselekteerde fakture
“Select All”: Selekteer alle fakture
“Export to CSV”: Voer uit na ’n CSV-lêer

Updated on: 03/03/2026
Thank you!