Independent Review Per Maand
- Kies PlanSmart

- Kies "Planning"

- Klik op "Independent Review Per Month"

- Filter die verslag soos benodig

- Klik op "Show Report"

- Hierdie verslag sal al jou kliënte wys wat vir die Independent Review diens gemerk is, hul beplanningsmaand, sowel as die gebruiker wat aan daardie kliënt toegewys is.

- As geen beplanningsmaand toegeken is nie, klik op "Update"

- Kies die Beplanningsmaand

- Klik op "Save Details"

- ’n Groen regmerkie sal nou verskyn, saam met die toepaslike gebruiker, sodra die beplanningsmaand gestoor is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!