Jaarlikse Finansiële State
- Kies PlanSmart
- Kies "Financials"
- Klik op "AFS Completed"
- Filter die verslag soos benodig
- Klik op "Show Report"
- Klik op "Files" om op te laai
- Klik op "Upload to current file categories"
- Kies die Kategorie
- Kies die file om op te laai
- Kies aan wie om die e-pos te stuur of voeg 'n ander ontvanger by
- Klik op "Upload Files"
- Die kliënt sal nou 'n groen blokkie met 'n regmerk sien om aan te dui dat 'n file opgelaai is vir hierdie kliënt
- Klik op die groen blokkie met 'n regmerk en jy kan nou notas byvoeg en dit as voltooi merk. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel. Klik "Save" sodra dit gedoen is
- Die verslag sal jou wys watter state gedoen is, of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is en of daar notas is
- As jy vennoot- of toesighouerstatus het, kan jy ook projekte skep vir al die AFS-kliënte
- Die verslag sal ook die totale AFS-kliënte wys, en die % van elke jaar wat voltooi is
Updated on: 31/10/2024
Thank you!