Meervoudige File Uploads
- Kies DocShareSmart

- Klik op "Files Upload"

- Klik op "Standard Categories"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Jy sal die opsie hê om files na verskeie kategorieë op te laai.
- Kies die kategorieë waarnatoe jy wil oplaai.
- Kies die files wat jy wil oplaai.
- Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger vir al die relevante kategorieë by.

- Klik op "Upload Files"

- Sodra die files opgelaai is, sal jy hierdie boodskap ontvang wat aandui dat die oplaai suksesvol was.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!