My eie lêerkategorieë.
- Kies PlanSmart

- Kies "Other"

- Klik op "My Own File Categories"

- Gee jou eie lêerkategorie 'n naam

- Klik op "Save"

- Hierdie kategorie sal dan by jou lys van custom kategorieë gevoeg word

- Klik op "Upload Files"

- Klik op "Standard Categories"

- Klik op "Upload to current file categories"

- Kies die Kategorie

- Kies die file

- Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger by.

- Klik op "Upload Files"

Updated on: 31/10/2024
Thank you!