Navigasie deur die Bestuursverslag
Slegs Toesighouer- en Vennootstatusgebruikers kan die Bestuursverslag sien.
_______________________
Dashboard Aansig
Aktiveer die Bestuursverslag vir jou Dashboard.
- Gaan na die keuselys ≡
- Klik op "Company Settings"
- Klik op "My Preferences"
- Kies "Set Dashboard Display"
- Merk die "Management Report"
- "Save"
- Sien die Bestuursverslag op jou Dashboard elke keer as jy aanteken of na jou tuisblad gaan.
- Klik op "Monthly, Biannually, Annual Income Tax of Annual Financial Statements" om die verslag vir wat voltooi is en wat nie voltooi is nie, te sien.
- Klik op die donkerblou gedeelte van die grafiek vir die Indieningstipe wat jy wil sien.
- Dit sal die Indieningsverslag vir daardie tipe oopmaak.
_______________________
Sien Bestuursverslae via die keuselys.
- Klik op "PlanSmart"
- Kies "SARS"
- Klik op "Management Report"
- Kies die verslag wat jy wil sien. _("Current Month, Previous Month, Biannually Period, Annual Income Tax and Annual Financial Statements")_\
- Jy kan 'n oorsig sien van wat gedoen is en wat nog gedoen moet word.
Updated on: 17/11/2023
Thank you!