Opdateer Gebruikersbesonderhede
- Klik op die "Aftrekkeuselys"

- Klik op "User Settings"

- Klik op "Update & Add"

- Klik op "View & Update Users"

- Klik op die geel potlood vir die gebruiker wat jy wil opdateer

- Opdateer die gebruiker se besonderhede en gebruikersregte

- Klik op "Update Details"

Updated on: 20/12/2023
Thank you!