Articles on: DocShareSmart

Oplaai na vorige lêerkategorieë


  1. Klik op die "Upload FIles" ikoon



  1. Kies die kliënt en klik op "Standard Categories"



  1. Klik op "Upload to previous file categories"



  1. Kies die kategorie



  1. Kies die file



  1. Bevestig wie jy die e-pos na wil stuur



  1. Klik op "Upload Files"


  1. Sodra jou files opgelaai is, sal hierdie boodskap vertoon


Updated on: 09/05/2025

Was this article helpful?

Share your feedback

Cancel

Thank you!