Payroll Indienings
- Kies PlanSmart
- Kies "Other"
- Kies "Payroll"
- Filter die verslag soos benodig
- Klik op "Show Report"
- Klik op "files"
- Klik op "Upload to current file categories"
- Kies die kategorie
- Kies die file
- Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger by.
- Klik op "Upload Files'
- Die kliënt sal nou 'n groen blokkie met 'n regmerkie hê om aan te dui dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.
- Klik op die groen blokkie met 'n regmerkie en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi stel. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.
- Klik op "Save"
- Die verslag sal jou wys watter Payroll-indienings gedoen is of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is en of daar notas is.
- Die verslag sal ook die totale Payroll-kliënte vertoon, en die persentasie van elke maand wat voltooi is.
Updated on: 31/10/2024
Thank you!