Projekte Verslag
Klik op "TimeSmart"
Klik op "Projects"
Klik op "Projects Report"
Jy kan hierdie verslag na jou smaak filtreer.
Klik op "Search"
'n Lys van projekte sal nou volgens hoe jy hierdie verslag gefiltreer het, vertoon word.
Klik op "Show Project Details"
Klik op die "Settings" ikoon
Hier het jy die opsies, "Update the Project, Log Hours, Start a Timer, Complete Project, Copy Project or Add Project Notes"
Klik op "Update Project"
Wysig die Besonderhede van die Projek
Klik op "Save & Finish"

Updated on: 29/11/2023
Thank you!