Skep en Werk Klient Kategorieë By
- Klik op "ClientSmart"

- Klik op "Client Categories"

- Klik op "Add & Update Client Categories"

- Klik op die Potlood om die Kategorie Naam te Wysig

- Tik die Klient Kategorie Naam in

- Klik op "Update Client Category Name "

- Tik die Klient Taal in

- Klik op "Add Category"

Updated on: 29/11/2023
Thank you!