Skep 'n Projek
- Klik op "TimeSmart"

- Klik op "Projects"

- Klik op "Create a Project"

- Tik die Projekbeskrywing in

- Kies die Projekbestuurder

- Kies die Projekbord en Projekfase

- Klik op "Create Project & Allocate Staff / Clients"

- Jy kan besonderhede soos die Projekbegin- en Einddatum wysig

- Kies die Kliënt en klik op "Add Client"

- Kies die Personeellid en klik op "Add Staff"

- Allokeer 'n taak aan die Personeellid

- Tik die Begrotingsure in

- Jy kan meer as een Personeellid byvoeg en hulle 'n Taak toeken.

- Klik op "Save & Finish"

- Dit sal nou onder die "Projects Dynamic Report" verskyn

Updated on: 29/11/2023
Thank you!