Toegang tot Kliënt Portal
- Klik asseblief op hierdie skakel om toegang tot die stelsel te verkry.

- Klik op "Login"

- Tik Wagwoord

- Merk die hokkie

- Klik op "Login and Active"

Navigeer deur die Kliënt Portal
- Klik op "Upload Files"

- Kies die lêer vanaf die lêeroplaaimenu

- Kies die Lêerkategorie

- Klik op "Upload"

- Aan die bokant sal jy 'n boodskap sien wat sê dat die oplaai suksesvol was

- Klik op "View Files"

- Klik op hierdie ikoon om as gelees te merk

- Klik op die ikoon as jy hierdie lêer aan jouself wil e-pos

- Merk dat die e-pos gestuur is

- Klik op die ikoon as jy die lêer wil verwyder. Slegs 'n lêer wat jy opgelaai het, kan verwyder word.

- Klik op "Personal Documentation"

- Klik op "Upload to Personal Files"

- Kies die lêer vanaf die lêeroplaaimeun

- Kies die Lêerkategorie

- Klik op "Upload"

- Aan die bokant sal jy 'n boodskap sien wat sê dat die oplaai suksesvol was

Updated on: 31/10/2024
Thank you!