Articles on: PlanSmart

UIF-indienings

Kies PlanSmart



Kies "Other"



Kies "UIF"



Klik op "UIF Current Month"



Filter die verslag soos benodig



Klik op "Show Report"



Klik op "Files"



Klik op "Upload to current file categories"



Kies die kategorie



Kies die file



Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger by.



Klik op "Upload Files"



Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om aan te dui dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.



Klik op die groen regmerkie en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi stel. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.



Klik op "Save"



Die verslag sal jou wys watter UIF-indienings gedoen is of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is en of daar notas is.



Die verslag sal ook die totale UIF-kliënte vertoon, en die persentasie van elke maand wat voltooi is.



Klik op "UIF Twelve Months"



Klik op "files"



Klik op "Upload to current file categories"



Kies die kategorie



Kies die file



Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger by.



Klik op "Upload Files"



Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om aan te dui dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.



Die verslag sal ook die totale UIF-kliënte vertoon, en die persentasie van elke maand wat voltooi is.

Updated on: 31/10/2024

Was this article helpful?

Share your feedback

Cancel

Thank you!