Articles on: ClientSmart

Verjaarsdag Lys

Die Verjaarsdaglys is slegs vir kliënte gemerk as individue.

Soek vir "Birthday List" in die soekbalk.



Klik op "Birthday List".



Die lys sal al jou kliënte wys wat as individue gemerk is, saam met hul geboortedatums.



Merk die blokkie as jy wil hê 'n verjaarsdag-e-pos moet na die kliënt gestuur word.



Klik op "Save"



Jy kan besluit of jy die e-pos outomaties wil uitstuur, en of jy vennote will CC of normale gebruikers wil byvoeg.



Klik op "Save"



As jy jou verjaarsdagbrief wil wysig, klik op "View / Edit Birthday Letter"



Wysig die Verjaarsdagbrief soos nodig.



Klik op "Save Document"

Updated on: 31/10/2024

Was this article helpful?

Share your feedback

Cancel

Thank you!