Vervang Gebruiker
Slegs Toesighouer- en Vennootstatusgebruikers kan gebruikers vervang.
_______________________
- Klik op die "Aftrekkeuselys"

- Klik op "User Settings"

- Klik op "Replace User"

- Kies die gebruiker wat jy wil vervang uit die keuselys.

- Klik op "Continue"

- Verander die besonderhede na die nuwe gebruiker se besonderhede.

- Klik op "Update Details"

Updated on: 20/12/2023
Thank you!