Verwyder files in SmartPractice
- Klik op die "Upload Files" ikoon

- Soek vir die spesifieke kliënt wie se files jy wil uitvee

- Klik op "Send"

- Klik op "Standard Categories"

- Klik op "View Files"

- Kies die kategorie

- Merk die files wat jy wil uitvee

- Klik op "Delete File(s)

Updated on: 22/09/2025
Thank you!