Voeg Aandeel Tipes By
- Kies SecSmart

- Klik op "Companies"

- Klik op "Explore Company"

- Klik op "Security Types"


- Klik op "Edit"

- Voer die Aandeel tipe in wat jy wil byvoeg

- Klik op "Save"

- Klik op "Increase / Decrease Authorised Securities"

- Jy sal nou hierdie aandeel tipe wat jy geskep het kan kies wanneer jy aandele verhoog.

Updated on: 02/06/2025
Thank you!