Voeg 'n Kliënt By
Jy kan kliënte by SmartPractice voeg deur óf na jou Dashboard te gaan of deur vir die "Add Client"-ikoon in die search bar te soek.
- Klik op "Add Client" op jou dashboard.

- Tik "Add Client" in jou search bar en klik op die soekikoon.

- Klik op "Add Client"

- Vul die nodige kliëntinligting in en klik op "Save and Enable"

- Dit sal jou na die "New Client take on and Services Setup" page neem

- Vul die kliëntinligting in en klik op "Save and Update Client Info"

- Dit sal jou na die "Update Client" page neem.

- Vul die kliëntinligting in soos benodig en klik op "Save details"

Updated on: 31/10/2024
Thank you!