WCC Returns
Kies PlanSmart
Kies "Other"
Klik op "WCC Returns"
Filter die verslag soos benodig
Klik op "Show Report"
Klik op "Files"
Klik op "Upload to current file categories"
Kies die kategorie
Kies die file
Kies aan wie die e-pos gestuur moet word, of voeg 'n ander ontvanger by.
Klik op "Upload Files"
Die kliënt sal nou 'n groen regmerkie hê om aan te dui dat 'n file vir hierdie kliënt opgelaai is.
Klik op die groen regmerkie en jy kan nou notas byvoeg en as voltooi stel. Jy kan ook ander gebruikers in kennis stel.
Klik op "Save"
Die verslag sal jou wys watter WCC Returns gedoen is of nie gedoen is nie, of die files opgelaai is en of daar notas is.
Die verslag sal ook die totale WCC-kliënte vertoon, en die persentasie van elke jaar wat voltooi is.

Updated on: 31/10/2024
Thank you!